Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Konings 21:1

Kruisverwysings

  • +Jos 19:18; 1Kn 18:45; Ho 2:22

1 Konings 21:2

Kruisverwysings

  • +Eks 20:17; De 5:21; Hab 2:9; Lu 12:15; Ro 7:7; Jak 1:14; 2Pe 2:14
  • +1Sa 8:14
  • +De 11:10; Pr 2:5
  • +Ge 16:6

1 Konings 21:3

Kruisverwysings

  • +Le 25:18; Ps 97:10; Am 5:15
  • +Jos 22:5; 1Sa 24:6; 26:11
  • +Le 25:23; Nu 36:7; Ese 46:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 24

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 13

    1997/8/1, bl. 13

1 Konings 21:4

Kruisverwysings

  • +Spr 15:13; 18:14

1 Konings 21:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:31; 18:4; 19:2; 21:25; 2Kn 9:34
  • +Ne 2:2

1 Konings 21:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:3

1 Konings 21:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:14
  • +Mi 2:1; 7:3

1 Konings 21:8

Kruisverwysings

  • +2Sa 11:14
  • +Ne 9:38; Est 8:8
  • +Nu 11:16; De 16:18

1 Konings 21:9

Kruisverwysings

  • +Spr 6:18

1 Konings 21:10

Kruisverwysings

  • +De 17:6
  • +1Sa 2:12; 2Sa 20:1; Spr 17:23
  • +Eks 20:16; De 5:20; Spr 6:19; 24:28; Jes 32:7; Han 6:13
  • +Eks 22:28; Le 24:16; Mt 26:65; Han 23:5
  • +Le 24:16; Joh 10:33; Han 7:58

1 Konings 21:11

Kruisverwysings

  • +Eks 23:1; Le 19:15

1 Konings 21:12

Kruisverwysings

  • +Jes 58:4

1 Konings 21:13

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:10; Pr 3:16; Am 5:12; Hab 1:4
  • +2Kn 9:26; Pr 4:1

1 Konings 21:14

Kruisverwysings

  • +Pr 5:8; 8:14; Hab 1:13

1 Konings 21:15

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:7; Spr 4:17; Jer 22:17

1 Konings 21:16

Kruisverwysings

  • +Ps 50:18; Hab 2:12; Ro 1:32; 2Pe 2:15

1 Konings 21:17

Kruisverwysings

  • +Ps 9:12; Jes 26:21
  • +1Kn 17:1

1 Konings 21:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:29

1 Konings 21:19

Kruisverwysings

  • +Ge 4:10
  • +Hab 2:9
  • +Eks 21:23; Ps 7:15
  • +1Kn 22:38; 2Kn 9:25; Mt 7:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 15

1 Konings 21:20

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:17; Am 5:10; Ga 4:16
  • +1Kn 16:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 14-15

1 Konings 21:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:7
  • +Eks 20:5; 2Kn 9:8; 10:7
  • +2Kn 10:17, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 15

1 Konings 21:22

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:29
  • +1Kn 16:3, 11
  • +1Kn 16:26

1 Konings 21:23

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:10, 35; Ps 7:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 120-121

1 Konings 21:24

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:11; 16:4; Jer 15:3; Op 19:18

1 Konings 21:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:30
  • +1Kn 16:31
  • +De 13:6; Rig 16:16; 2Kr 22:3; Op 2:20

1 Konings 21:26

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:21; Ps 96:5; Jer 10:14; 1Kor 8:4
  • +Eks 23:28; De 9:5; 2Kr 33:2

1 Konings 21:27

Kruisverwysings

  • +1Kn 20:31; 2Kor 7:10
  • +Spr 15:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 15

1 Konings 21:29

Kruisverwysings

  • +Ps 78:34
  • +Ps 86:15; Mi 7:18
  • +Eks 20:5; 2Kn 9:25; 10:7, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/10, bl. 3

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 21:1Jos 19:18; 1Kn 18:45; Ho 2:22
1 Kon. 21:2Eks 20:17; De 5:21; Hab 2:9; Lu 12:15; Ro 7:7; Jak 1:14; 2Pe 2:14
1 Kon. 21:21Sa 8:14
1 Kon. 21:2De 11:10; Pr 2:5
1 Kon. 21:2Ge 16:6
1 Kon. 21:3Le 25:18; Ps 97:10; Am 5:15
1 Kon. 21:3Jos 22:5; 1Sa 24:6; 26:11
1 Kon. 21:3Le 25:23; Nu 36:7; Ese 46:18
1 Kon. 21:4Spr 15:13; 18:14
1 Kon. 21:51Kn 16:31; 18:4; 19:2; 21:25; 2Kn 9:34
1 Kon. 21:5Ne 2:2
1 Kon. 21:61Kn 21:3
1 Kon. 21:71Sa 8:14
1 Kon. 21:7Mi 2:1; 7:3
1 Kon. 21:82Sa 11:14
1 Kon. 21:8Ne 9:38; Est 8:8
1 Kon. 21:8Nu 11:16; De 16:18
1 Kon. 21:9Spr 6:18
1 Kon. 21:10De 17:6
1 Kon. 21:101Sa 2:12; 2Sa 20:1; Spr 17:23
1 Kon. 21:10Eks 20:16; De 5:20; Spr 6:19; 24:28; Jes 32:7; Han 6:13
1 Kon. 21:10Eks 22:28; Le 24:16; Mt 26:65; Han 23:5
1 Kon. 21:10Le 24:16; Joh 10:33; Han 7:58
1 Kon. 21:11Eks 23:1; Le 19:15
1 Kon. 21:12Jes 58:4
1 Kon. 21:131Kn 21:10; Pr 3:16; Am 5:12; Hab 1:4
1 Kon. 21:132Kn 9:26; Pr 4:1
1 Kon. 21:14Pr 5:8; 8:14; Hab 1:13
1 Kon. 21:151Kn 21:7; Spr 4:17; Jer 22:17
1 Kon. 21:16Ps 50:18; Hab 2:12; Ro 1:32; 2Pe 2:15
1 Kon. 21:17Ps 9:12; Jes 26:21
1 Kon. 21:171Kn 17:1
1 Kon. 21:181Kn 16:29
1 Kon. 21:19Ge 4:10
1 Kon. 21:19Hab 2:9
1 Kon. 21:19Eks 21:23; Ps 7:15
1 Kon. 21:191Kn 22:38; 2Kn 9:25; Mt 7:2
1 Kon. 21:201Kn 18:17; Am 5:10; Ga 4:16
1 Kon. 21:201Kn 16:30
1 Kon. 21:212Kn 9:7
1 Kon. 21:21Eks 20:5; 2Kn 9:8; 10:7
1 Kon. 21:212Kn 10:17, 30
1 Kon. 21:221Kn 15:29
1 Kon. 21:221Kn 16:3, 11
1 Kon. 21:221Kn 16:26
1 Kon. 21:232Kn 9:10, 35; Ps 7:16
1 Kon. 21:241Kn 14:11; 16:4; Jer 15:3; Op 19:18
1 Kon. 21:251Kn 16:30
1 Kon. 21:251Kn 16:31
1 Kon. 21:25De 13:6; Rig 16:16; 2Kr 22:3; Op 2:20
1 Kon. 21:261Sa 12:21; Ps 96:5; Jer 10:14; 1Kor 8:4
1 Kon. 21:26Eks 23:28; De 9:5; 2Kr 33:2
1 Kon. 21:271Kn 20:31; 2Kor 7:10
1 Kon. 21:27Spr 15:13
1 Kon. 21:29Ps 78:34
1 Kon. 21:29Ps 86:15; Mi 7:18
1 Kon. 21:29Eks 20:5; 2Kn 9:25; 10:7, 11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Konings 21:1-29

1 Konings

21 En ná hierdie dinge het dít gebeur: Nabot, die Jisreëliet, het ’n wingerd gehad wat in Jisʹreël+ was, langs die paleis van Agab, die koning van Samariʹa. 2 Toe het Agab met Nabot gepraat en gesê: “Gee+ my tog jou wingerd,+ sodat dit vir my ’n groentetuin+ kan wees, want dit is naby my huis; en laat ek jou ’n beter wingerd in die plek daarvan gee. Of as dit goed is in jou oë,+ sal ek jou geld ooreenkomstig die prys daarvan gee.” 3 Maar Nabot het vir Agab gesê: “Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om die erfbesitting van my voorvaders aan u te gee.”+ 4 Gevolglik het Agab in sy huis gekom, stuurs en terneergedruk oor die woord wat Nabot, die Jisreëliet, met hom gespreek het toe hy gesê het: “Ek sal die erfbesitting van my voorvaders nie aan u gee nie.” Toe het hy op sy slaapbank gaan lê en sy gesig weggekeer gehou,+ en hy het geen brood geëet nie.

5 Uiteindelik het sy vrou Iseʹbel+ by hom gekom en vir hom gesê: “Waarom is jou gees bedroef+ en eet jy geen brood nie?” 6 Daarop het hy vir haar gesê: “Omdat ek met Nabot, die Jisreëliet, gepraat en vir hom gesê het: ‘Gee my tog jou wingerd vir geld. Of, as jy dit verkies, laat ek jou ’n ander wingerd in die plek daarvan gee.’ Maar hy het gesê: ‘Ek sal my wingerd nie aan u gee nie.’”+ 7 Toe het sy vrou Iseʹbel vir hom gesê: “Oefen jý nou die koningskap oor Israel uit?+ Staan op, eet brood en laat jou hart vrolik wees. Ek sal jou die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, gee.”+ 8 Toe het sy briewe in Agab se naam geskryf+ en dit met sy seël verseël+ en die briewe aan die ouer manne+ en die edeles gestuur wat in sy stad was, wat by Nabot gewoon het. 9 Maar sy het in die briewe geskryf en gesê:+ “Roep ’n vas uit, en LAAT Nabot aan die hoof van die volk sit. 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+

11 Toe het die manne van sy stad, die ouer manne en die edeles wat in sy stad gewoon het, gedoen net soos Iseʹbel hulle laat weet het, net soos geskrywe gestaan het in die briewe wat sy aan hulle gestuur het.+ 12 Hulle het ’n vas+ uitgeroep en Nabot aan die hoof van die volk laat sit. 13 Toe het twee van die manne, deugniete, ingekom en teenoor hom gaan sit; en die nikswerd manne het voor die volk teen hom, dit wil sê teen Nabot, begin getuig en gesê: “Nabot het God en die koning vervloek!”+ Daarna het hulle hom na die buitewyke van die stad uitgebring en hom met klippe gestenig, sodat hy gesterf het.+ 14 Hulle het toe na Iseʹbel gestuur en gesê: “Nabot is gestenig sodat hy dood is.”+

15 En toe Iseʹbel hoor dat Nabot gestenig is sodat hy gesterf het, het Iseʹbel onmiddellik vir Agab gesê: “Staan op, neem besit van die wingerd van Nabot, die Jisreëliet,+ wat hy geweier het om vir geld aan jou te gee, want Nabot lewe nie meer nie, maar is dood.” 16 En toe Agab hoor dat Nabot dood is, het Agab dadelik opgestaan om af te gaan na die wingerd van Nabot, die Jisreëliet, om dit in besit te neem.+

17 En Jehovah se woord+ het tot Eliʹa,+ die Tisbiet, gekom en gesê: 18 “Staan op, gaan af om Agab, die koning van Israel, wat in Samariʹa is,+ te ontmoet. Kyk, hy is in die wingerd van Nabot, waarheen hy afgegaan het om dit in besit te neem. 19 En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Het jy moord gepleeg+ en ook in besit geneem?”’+ En jy moet met hom praat en sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Op die plek+ waar die honde die bloed van Nabot opgelek het, sal die honde jou bloed oplek, ja joune.”’”+

20 En Agab het vir Eliʹa gesê: “Het jy my gevind, o my vyand?”+ waarop hy gesê het: “Ek het u gevind. ‘Omdat jy jou verkoop het om te doen wat sleg is in die oë van Jehovah,+ 21 kyk, daarom bring ek rampspoed oor jou;+ en ek sal beslis heeltemal van jou ontslae raak+ en van Agab uitroei elkeen wat manlik is+ en die hulpelose en waardelose in Israel. 22 En ek sal beslis jou huis maak soos die huis van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, en soos die huis van Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, weens die aanstootlikheid waarmee jy my aanstoot gegee het en Israel toe laat sondig het.’+ 23 En ook oor Iseʹbel het Jehovah gespreek en gesê: ‘Die honde sal Iseʹbel opeet op die stuk grond van Jisʹreël.+ 24 Wie van Agab in die stad sterf, sal deur die honde opgeëet word; en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel opgeëet word.+ 25 Hoegenaamd niemand was soos Agab nie,+ wat hom verkoop het om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, wat deur sy vrou Iseʹbel+ aangehits is.+ 26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+

27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+ 28 En Jehovah se woord het tot Eliʹa, die Tisbiet, gekom en gesê: 29 “Het jy gesien hoe Agab hom weens my verneder het?+ Omdat hy hom weens my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy dae bring nie.+ In die dae van sy seun sal ek die rampspoed oor sy huis bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel