2 Samuel 15:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En daar is aan Dawid berig gebring en gesê: “Agitoʹfel is onder dié wat met Absalom+ saamsweer.”+ Hierop het Dawid gesê:+ “Verander asseblief die raad van Agitoʹfel in dwaasheid,+ o Jehovah!”+ 2 Tessalonisense 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+
31 En daar is aan Dawid berig gebring en gesê: “Agitoʹfel is onder dié wat met Absalom+ saamsweer.”+ Hierop het Dawid gesê:+ “Verander asseblief die raad van Agitoʹfel in dwaasheid,+ o Jehovah!”+
6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+