Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Tessalonisense 1:1

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 232

2 Tessalonisense 1:2

Kruisverwysings

  • +Ro 1:7

2 Tessalonisense 1:3

Kruisverwysings

  • +1Te 1:2
  • +Lu 17:5; 1Te 3:12
  • +1Te 4:9; 1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/11/15, bl. 32

2 Tessalonisense 1:4

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:14; 1Te 2:19
  • +1Te 1:6; 2:14; 1Pe 2:21

2 Tessalonisense 1:5

Kruisverwysings

  • +Op 16:7
  • +Han 14:22
  • +Ro 8:17; 2Ti 2:12

2 Tessalonisense 1:6

Kruisverwysings

  • +Ro 12:19; Op 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 19

2 Tessalonisense 1:7

Kruisverwysings

  • +Lu 17:30; 1Pe 1:7
  • +Mt 25:31; Mr 8:38; Jud 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 19

2 Tessalonisense 1:8

Kruisverwysings

  • +Heb 10:30
  • +Joh 3:19; Ro 1:18
  • +Ro 2:8; Heb 10:29; 1Pe 4:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 19

2 Tessalonisense 1:9

Kruisverwysings

  • +2Pe 2:17; 3:7
  • +Jud 13
  • +Jes 2:21

2 Tessalonisense 1:10

Kruisverwysings

  • +Ro 8:17

2 Tessalonisense 1:11

Kruisverwysings

  • +Ro 8:30; 2Ti 1:9

2 Tessalonisense 1:12

Kruisverwysings

  • +Joh 17:10; 1Pe 1:7
  • +Joh 17:21
  • +1Kor 1:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tess. 1:12Kor 1:19
2 Tess. 1:2Ro 1:7
2 Tess. 1:31Te 1:2
2 Tess. 1:3Lu 17:5; 1Te 3:12
2 Tess. 1:31Te 4:9; 1Pe 1:22
2 Tess. 1:42Kor 7:14; 1Te 2:19
2 Tess. 1:41Te 1:6; 2:14; 1Pe 2:21
2 Tess. 1:5Op 16:7
2 Tess. 1:5Han 14:22
2 Tess. 1:5Ro 8:17; 2Ti 2:12
2 Tess. 1:6Ro 12:19; Op 6:10
2 Tess. 1:7Lu 17:30; 1Pe 1:7
2 Tess. 1:7Mt 25:31; Mr 8:38; Jud 14
2 Tess. 1:8Heb 10:30
2 Tess. 1:8Joh 3:19; Ro 1:18
2 Tess. 1:8Ro 2:8; Heb 10:29; 1Pe 4:17
2 Tess. 1:92Pe 2:17; 3:7
2 Tess. 1:9Jud 13
2 Tess. 1:9Jes 2:21
2 Tess. 1:10Ro 8:17
2 Tess. 1:11Ro 8:30; 2Ti 1:9
2 Tess. 1:12Joh 17:10; 1Pe 1:7
2 Tess. 1:12Joh 17:21
2 Tess. 1:121Kor 1:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Tessalonisense 1:1-12

2 Tessalonisense

1 Paulus en Silvaʹnus en Timoʹteus+ aan die gemeente van die Tessalonisense in eenheid met God, ons Vader, en die Here Jesus Christus:

2 Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van God die Vader en die Here Jesus Christus.+

3 Ons is verplig om God altyd vir julle te dank,+ broers, soos dit gepas is, omdat julle geloof uitermate groei+ en die liefde van elkeen van julle teenoor mekaar toeneem.+ 4 Gevolglik beroem ons ons+ op julle onder die gemeentes van God weens julle volharding en geloof in al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verdra.+ 5 Dit is ’n bewys van die regverdige oordeel van God,+ wat daartoe lei dat julle die koninkryk van God waardig geag word,+ waarvoor julle ook ly.+

6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+ 7 maar aan julle wat verdrukking ly, verligting saam met ons by die openbaring+ van die Here Jesus vanuit die hemel met sy magtige engele+ 8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+ 9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+ 10 wanneer hy kom om verheerlik te word in verband met sy heiliges+ en om in daardie dag met verwondering beskou te word in verband met almal wat geloof beoefen het, want die getuienis wat ons gegee het, het by julle geloof gevind.

11 Ja, juis daarom bid ons altyd vir julle, dat ons God julle sy roeping+ waardig mag ag en dat hy al die goedheid wat hom behaag en die werk van geloof met krag mag volbring; 12 sodat die naam van ons Here Jesus in julle verheerlik kan word,+ en julle in eenheid met hom,+ ooreenkomstig die onverdiende goedhartigheid+ van ons God en van die Here Jesus Christus.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel