Psalm 37:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+ Spreuke 24:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Moenie driftig raak oor kwaaddoeners nie. Moenie afgunstig raak op die goddeloses nie.+
7 Swyg voor Jehovah+En wag vol verlange op hom.+Moenie driftig wees oor enigiemand wat sy weg suksesvol maak nie,+Oor die man wat sy idees uitvoer nie.+