Psalm 119:115 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 115 Gaan weg van my, julle kwaaddoeners,+Sodat ek die gebooie van my God kan bewaar.+ Matteus 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En tog sal ek dan openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie!+ Gaan weg van my af, julle werkers van wetteloosheid.+
23 En tog sal ek dan openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie!+ Gaan weg van my af, julle werkers van wetteloosheid.+