Psalm 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+ Psalm 35:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ontwaak tog en word wakker vir my reg,+O my God, ja Jehovah, vir my regsaak.+
7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+