Psalm 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Redding behoort aan Jehovah.+U seën rus op u volk.+ Sela. Psalm 85:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Waarlik, sy redding is naby dié wat hom vrees,+Sodat heerlikheid in ons land kan woon.+