Psalm 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+ Psalm 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+
7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+
16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+