13 Op sy woontorings sal dorings opkom, netels en doringrige onkruid in sy vestings;+ en dit sal ’n woonplek van jakkalse word,+ die verblyfplek van die volstruise.+
7 En die verskroeide grond sal soos ’n rietpoel word, en die dorsland soos waterfonteine.+ In die woonplek van jakkalse,+ ’n rusplek vir hulle, sal daar groen gras met riete en papirusplante+ wees.