23 En Salomo het as koning in die plek van sy vader Dawid op Jehovah se troon+ gaan sit en was suksesvol,+ en al die Israeliete was gehoorsaam aan hom.
5 Behoort julle nie te weet dat Jehovah, die God van Israel, aan Dawid ’n koninkryk oor Israel tot onbepaalde tyd+ gegee het+ nie, aan hom en aan sy seuns,+ deur ’n soutverbond?+
8 “En nou dink julle dat julle opgewasse is teen die koninkryk van Jehovah in die hand van die seuns van Dawid,+ omdat julle ’n groot menigte is+ en die goue kalwers by julle is wat Jeroʹbeam vir julle as gode gemaak het.+