Deuteronomium 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ Maleagi 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het julle liefgehad”,+ het Jehovah gesê. En julle het gesê: “In watter opsig het u ons liefgehad?”+ “Was Esau nie die broer van Jakob nie?”+ is die woord van Jehovah. “Maar ek het Jakob liefgehad,+
6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
2 “Ek het julle liefgehad”,+ het Jehovah gesê. En julle het gesê: “In watter opsig het u ons liefgehad?”+ “Was Esau nie die broer van Jakob nie?”+ is die woord van Jehovah. “Maar ek het Jakob liefgehad,+