Genesis 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Kus het die vader geword van Nimrod.+ Hy het die eerste magtige op die aarde geword. 1 Samuel 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En een van Saul se knegte was op dié dag daar, teruggehou+ voor Jehovah, en sy naam was Doëg,+ die Edomiet,+ die vernaamste van die herders wat aan Saul behoort het.+ Psalm 94:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle laat woorde uitborrel, hulle bly onbeteueld praat;+Almal wat skadelike dinge beoefen, bly met hulleself spog.+
7 En een van Saul se knegte was op dié dag daar, teruggehou+ voor Jehovah, en sy naam was Doëg,+ die Edomiet,+ die vernaamste van die herders wat aan Saul behoort het.+
4 Hulle laat woorde uitborrel, hulle bly onbeteueld praat;+Almal wat skadelike dinge beoefen, bly met hulleself spog.+