Hebreërs 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het alles onder sy voete onderwerp.”+ Want deurdat hy alles aan hom onderwerp het,+ het God niks oorgelaat wat nie aan hom onderworpe is nie.+ Nou sien ons egter nog nie dat alles aan hom onderworpe is nie;+
8 U het alles onder sy voete onderwerp.”+ Want deurdat hy alles aan hom onderwerp het,+ het God niks oorgelaat wat nie aan hom onderworpe is nie.+ Nou sien ons egter nog nie dat alles aan hom onderworpe is nie;+