27 Want God “het alles onder sy voete onderwerp”.+ Maar wanneer hy sê dat ‘alles onderwerp is’,+ is dit duidelik dat dit met uitsondering is van die een wat alles aan hom onderwerp het.+
21 wat ons vernederde liggaam+ sal verander om aan sy glorieryke liggaam gelykvormig te word,+ volgens die werking+ van die krag wat hy het, ja, om alles aan homself te onderwerp.+