Psalm 108:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 O wees verhewe bo die hemele, o God;+En laat u heerlikheid bo die hele aarde wees.+ Psalm 113:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is hoog bo al die nasies;+Sy heerlikheid is bo die hemele.+