20 En God het verder gesê: “Laat die waters wemel met ’n gewemel van lewende siele+ en laat voëls oor die aarde in die uitspansel van die hemel vlieg.”+
6 Hy het vir hulle gesê: “Gooi die net aan die regterkant van die boot uit, en julle sal iets vind.”+ Toe het hulle dit uitgegooi, maar weens die menigte visse kon hulle dit nie meer intrek nie.+