19 En Jehovah God het uit die grond al die wilde diere van die veld en al die voëls van die hemel gevorm, en hy het hulle na die mens toe begin bring om te sien wat hy elkeen sou noem; en wat die mens hom, elke lewende siel,+ ook al genoem het, dit was sy naam.+