Psalm 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+En in sonde het my moeder my ontvang.+ Jesaja 48:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Wat meer is, jy het nie gehoor nie,+ ook het jy nie geweet nie, en ook is jou oor van daardie tyd af nie geopen nie. Want ek weet goed dat jy vir seker verraderlik bly handel het,+ en ’n ‘oortreder van die moederskoot af’ is jy genoem.+
8 “Wat meer is, jy het nie gehoor nie,+ ook het jy nie geweet nie, en ook is jou oor van daardie tyd af nie geopen nie. Want ek weet goed dat jy vir seker verraderlik bly handel het,+ en ’n ‘oortreder van die moederskoot af’ is jy genoem.+