Psalm 62:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ja, die mensekinders is ’n asemstoot,+Die mensekinders is ’n leuen.+Wanneer hulle op die weegskaal gesit word, is hulle almal saam ligter as ’n asemstoot.+ Psalm 118:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit is beter om jou toevlug tot Jehovah te neem+As om op die mens te vertrou.+ Psalm 146:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Moenie julle vertroue in edeles stel nie,+Ook nie in die mensekind, aan wie geen redding behoort nie.+
9 Ja, die mensekinders is ’n asemstoot,+Die mensekinders is ’n leuen.+Wanneer hulle op die weegskaal gesit word, is hulle almal saam ligter as ’n asemstoot.+
3 Moenie julle vertroue in edeles stel nie,+Ook nie in die mensekind, aan wie geen redding behoort nie.+