Psalm 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Redding behoort aan Jehovah.+U seën rus op u volk.+ Sela. Psalm 68:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Mag Jehovah geloof word, wat elke dag die vrag vir ons dra,+Die ware God van ons redding.+ Sela.