Jesaja 43:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+
2 As jy deur die waters trek,+ sal ek met jou wees;+ en deur die riviere, hulle sal jou nie oorstroom nie.+ As jy deur die vuur gaan, sal jy nie geskroei word nie, en ook sal die vlam jou nie brand nie.+