Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 40:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sien elke hoogmoedige, verneder hom,+

      En vertrap die goddeloses daar waar hulle is.

  • Jesaja 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die Egiptenaars is egter mense+ en nie God nie; en hulle perde is vlees+ en nie gees nie. En Jehovah sal sy hand uitsteek, en hy wat hulp aanbied, sal moet struikel, en hy wat gehelp word, sal moet val,+ en hulle almal sal tegelykertyd aan hulle einde kom.

  • Esegiël 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê:

      “‘“Omdat jou hart hoogmoedig geword het+ en jy bly sê: ‘Ek is ’n god.+ Op die sitplek van god het ek gaan sit,+ in die hart van die oop see’,+ terwyl jy ’n mens is+ en nie ’n god nie,+ en jy jou hart soos die hart van god bly maak—

  • Handelinge 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Oombliklik het die engel van Jehovah hom getref,+ omdat hy nie die heerlikheid aan God gegee het nie;+ en hy is deur wurms opgeëet en het gesterf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel