Eksodus 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+ Nehemia 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En met ’n wolkkolom het u hulle bedags gelei,+ en met ’n vuurkolom snags,+ om vir hulle die pad te verlig+ waarlangs hulle moes trek.
21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
12 En met ’n wolkkolom het u hulle bedags gelei,+ en met ’n vuurkolom snags,+ om vir hulle die pad te verlig+ waarlangs hulle moes trek.