Josua 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+ 1 Samuel 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+ Jeremia 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+
18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
11 En selfs die ark van God is buitgemaak,+ en die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas, het gesterf.+
6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+