Psalm 89:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Almal wat met die pad verbygaan, het hom geplunder;+Hy het ’n smaad vir sy bure geword.+ Nahum 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want Jehovah sal beslis die trots van Jakob+ versamel, soos die trots van Israel, want dié wat leegmaak, het hulle leeggemaak;+ en hulle lote het hulle verwoes.+
2 Want Jehovah sal beslis die trots van Jakob+ versamel, soos die trots van Israel, want dié wat leegmaak, het hulle leeggemaak;+ en hulle lote het hulle verwoes.+