Rigters 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 So is Miʹdian+ voor die kinders van Israel onderwerp, en hulle het hulle hoof nie meer opgehef nie; en hierna het die land veertig jaar lank rus gehad in die dae van Giʹdeon.+ Jesaja 37:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
28 So is Miʹdian+ voor die kinders van Israel onderwerp, en hulle het hulle hoof nie meer opgehef nie; en hierna het die land veertig jaar lank rus gehad in die dae van Giʹdeon.+
23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+