Psalm 22:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ’n Saad sal hom dien;+Die geslag sal van Jehovah vertel word.+ Lukas 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Julle moet nietemin nie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderwerp word nie, maar wees bly omdat julle name+ in die hemele opgeskryf is.”
20 Julle moet nietemin nie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderwerp word nie, maar wees bly omdat julle name+ in die hemele opgeskryf is.”