14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys.
“Neem vir jou tien stukke; want só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek skeur die koninkryk uit die hand van Salomo, en ek sal jou beslis tien stamme gee.+