Jesaja 63:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+
9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+