Markus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+ 1 Korintiërs 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar as iemand God liefhet,+ word dié deur hom geken.+
30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+