Eksodus 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Moses het vir Jehovah gesê: “Kyk, u sê vir my: ‘Laat hierdie volk optrek’, maar u het my nie laat weet wie u saam met my sal stuur nie. Ook het u gesê: ‘Ek ken jou by name,+ en jy het ook guns in my oë gevind.’ Nahum 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah is goed,+ ’n vesting+ in die dag van benoudheid.+ En hy ken dié wat by hom toevlug soek.+
12 En Moses het vir Jehovah gesê: “Kyk, u sê vir my: ‘Laat hierdie volk optrek’, maar u het my nie laat weet wie u saam met my sal stuur nie. Ook het u gesê: ‘Ek ken jou by name,+ en jy het ook guns in my oë gevind.’