Genesis 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+ 1 Kronieke 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die verklaring wat hy vir Jakob as ’n voorskrif in stand gehou het,+Vir Israel as ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+
7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+
17 Die verklaring wat hy vir Jakob as ’n voorskrif in stand gehou het,+Vir Israel as ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+