8 Ek sal aan jou en jou saad ná jou die land van jou vreemdelingskap gee,+ ja, die hele land Kanaän, as ’n besitting tot onbepaalde tyd; en ek sal my aan hulle as God bewys.”+
4 “Ek is ’n inwonende vreemdeling en bywoner onder julle.+ Gee my ’n graf as besitting onder julle sodat ek my afgestorwene weg van my oë kan begrawe.”+
5 En tog het hy hom geen erfbesitting daarin gegee nie, nee, nie ’n voetbreedte nie;+ maar hy het beloof om dit as ’n besitting aan hom te gee,+ en ná hom aan sy saad,+ hoewel hy nog geen kind gehad het nie.+
9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+