3 En hulle het van Ramses+ af weggetrek in die eerste maand, op die vyftiende dag van die eerste maand.+ Die dag net ná die pasga+ het die kinders van Israel met opgehefte hand voor die oë van al die Egiptenaars uitgetrek.+
17 Die God van hierdie volk Israel het ons voorvaders uitgekies, en hy het die volk gedurende hulle vreemdelingskap in Egipteland verhef en hulle met ’n opgehefte arm daaruit gelei.+