6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+
8 So het Jehovah die hart van Farao, die koning van Egipte, onversetlik laat word,+ en hy het die kinders van Israel agternagesit, terwyl die kinders van Israel met opgehefte hand uitgetrek het.+
6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+