Psalm 106:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hulle geloof in sy woord gehad;+Hulle het sy lof begin sing.+ Jesaja 51:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Is dit nie u wat die see laat opdroog het, die waters van die groot diepte nie?+ Wat die dieptes van die see ’n pad gemaak het waarlangs die teruggekooptes kon deurtrek nie?+
10 Is dit nie u wat die see laat opdroog het, die waters van die groot diepte nie?+ Wat die dieptes van die see ’n pad gemaak het waarlangs die teruggekooptes kon deurtrek nie?+