Psalm 115:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hande het hulle, maar hulle kan nie voel nie.+Voete het hulle, maar hulle kan nie loop nie;+Hulle uiter geen geluid met hulle keel nie.+ Openbaring 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “‘Nietemin het ek ’n paar dinge teen jou, dat jy daar diegene het wat vashou aan die leer van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te lê, om afgodsoffers te eet en om hoerery te pleeg.+
7 Hande het hulle, maar hulle kan nie voel nie.+Voete het hulle, maar hulle kan nie loop nie;+Hulle uiter geen geluid met hulle keel nie.+
14 “‘Nietemin het ek ’n paar dinge teen jou, dat jy daar diegene het wat vashou aan die leer van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te lê, om afgodsoffers te eet en om hoerery te pleeg.+