2 Konings 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het egter die sondes aangekleef van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie. Psalm 109:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Laat dié wat my teëstaan, met vernedering beklee word,+En laat hulle hulle met hulle skaamte omhul soos met ’n moulose oorkleed.+
3 Hy het egter die sondes aangekleef van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het.+ Hy het nie daarvan afgewyk nie.
29 Laat dié wat my teëstaan, met vernedering beklee word,+En laat hulle hulle met hulle skaamte omhul soos met ’n moulose oorkleed.+