2 wat vertrek om na Egipte af te gaan+ en wat my mond nie geraadpleeg het nie,+ om in die vesting van Farao skuiling te soek en in die skaduwee van Egipte toevlug te soek!+
7 Toe hulle jou met die hand gegryp het, het jy geknak,+ en jy het ’n skeur in hulle hele skouer veroorsaak. En toe hulle op jou geleun het, het jy gebreek,+ en jy het al hulle heupe laat wankel.”+