Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 15:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 ‘En dit moet vir julle as ’n fraiingrand dien, en julle moet dit sien en aan al die gebooie+ van Jehovah dink en dit uitvoer, en julle mag nie julle hart en julle oë volg,+ wat julle in onsedelike gemeenskap volg nie.+

  • Spreuke 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Wat jou oë betref, hulle moet reguit vorentoe kyk,+ ja, jou stralende oë moet reg voor jou uit kyk.+

  • Spreuke 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Het jy jou oë daaroor laat gaan, terwyl dit niks is nie?+ Want vir seker maak dit vir hom vlerke soos dié van ’n arend en vlieg dit weg na die hemel.+

  • Matteus 7:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel