25 En in vergelyking met Absalom was daar in die hele Israel geen man so mooi+ dat hy soveel geprys is nie. Van die sool van sy voet tot die kroon van sy kop was daar geen gebrek aan hom nie.
14 Hierop het Joab gesê: “Laat my nie so voor jou opgehou word nie!” Daarop het hy drie ligte spiese in sy palm geneem en dit deur Absalom se hart gedryf+ terwyl hy nog lewend in die hart+ van die groot boom was.