Psalm 119:129 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 129 U herinneringe is wonderbaar.+Daarom het my siel hulle bewaar.+ 2 Petrus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, soos in my eerste,+ julle helder denkvermoëns deur herinnering opwek,+
3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, soos in my eerste,+ julle helder denkvermoëns deur herinnering opwek,+