-
Nehemia 10:29Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
29 hulle het hulle by hulle broers,+ hulle vooraanstaandes,+ geskaar en onder die verpligting van ’n vloek+ en ’n eed+ gekom om te wandel in die wet van die ware God, wat deur die hand van Moses, die kneg van die ware God, gegee is,+ en om al die gebooie van Jehovah ons Here+ en sy regterlike beslissings en sy voorskrifte+ te onderhou+ en uit te voer;
-