Levitikus 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou,+ en julle mag niks van al hierdie verfoeilike dinge doen nie, nie ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.+ Psalm 105:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Sodat hulle sy voorskrifte sou onderhou+En sy wette sou bewaar.+LOOF Jah!+ Psalm 119:80 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 80 Laat my hart onberispelik wees in u voorskrifte,+Sodat ek nie beskaamd staan nie.+ Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
26 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou,+ en julle mag niks van al hierdie verfoeilike dinge doen nie, nie ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.