2 Samuel 7:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En nou, o Soewereine Heer Jehovah, u is die ware God; en wat u woorde betref, laat dit waarheid wees,+ aangesien u aan u kneg hierdie goedheid beloof.+ Psalm 119:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En laat u liefderyke goedhartighede oor my kom, o Jehovah,+U redding volgens u woord,+
28 En nou, o Soewereine Heer Jehovah, u is die ware God; en wat u woorde betref, laat dit waarheid wees,+ aangesien u aan u kneg hierdie goedheid beloof.+