Hooglied van Salomo 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “’n Donker meisie is ek, maar lieflik, o dogters van Jerusalem,+ soos die tente van Kedar,+ en tog soos die tentdoeke+ van Salomo. Jeremia 49:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Oor Kedar+ en die koninkryke van Hasor,+ wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is,+ het Jehovah die volgende gesê: “STAAN OP, trek op na Kedar, en plunder die kinders van die Ooste.+
5 “’n Donker meisie is ek, maar lieflik, o dogters van Jerusalem,+ soos die tente van Kedar,+ en tog soos die tentdoeke+ van Salomo.
28 Oor Kedar+ en die koninkryke van Hasor,+ wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is,+ het Jehovah die volgende gesê: “STAAN OP, trek op na Kedar, en plunder die kinders van die Ooste.+