Psalm 120:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wee my, want ek het as ’n vreemdeling in Meseg+ gewoon!Ek het by die tente van Kedar+ gewoon. Esegiël 27:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die Arabiere+ en al die owerstes van Kedar+ was koopmanne in jou diens. In ramlammers en ramme en bokramme+—daarin was hulle jou koopmanne.
21 Die Arabiere+ en al die owerstes van Kedar+ was koopmanne in jou diens. In ramlammers en ramme en bokramme+—daarin was hulle jou koopmanne.