Psalm 86:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+ Romeine 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die Wet+ het daarnaas ingekom sodat oortreding oorvloedig sou word.+ Maar waar die sonde+ oorvloedig geword het, het onverdiende goedhartigheid+ nog oorvloediger geword.
5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+
20 En die Wet+ het daarnaas ingekom sodat oortreding oorvloedig sou word.+ Maar waar die sonde+ oorvloedig geword het, het onverdiende goedhartigheid+ nog oorvloediger geword.