Psalm 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+ Jeremia 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+
17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+