2 Samuel 22:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Uitlanders sal wegkwyn,En hulle sal bewend uit hulle verskansings kom.+ Miga 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hulle sal stof oplek soos die slange;+ soos reptiele van die aarde sal hulle in beroering uit hulle verskansings kom.+ Na Jehovah ons God sal hulle sidderend kom, en hulle sal vir u bang wees.”+
17 Hulle sal stof oplek soos die slange;+ soos reptiele van die aarde sal hulle in beroering uit hulle verskansings kom.+ Na Jehovah ons God sal hulle sidderend kom, en hulle sal vir u bang wees.”+